
How to Plan the Perfect Papgooi Weekend Trip in SA [Gideon Geyer]
Hierdie week gesels ons met Gideon Geyer nadat hy vir die derde keer 3de geëindig het by die Elite Final! 🎣
Ons praat oor hoe dit voel om weer op die podium te staan, wat reg geloop het oor die naweek, en hoe hy die kompetisie benader het.
Ons het ook lekker diep gesels oor hoe om ‘n naweek hengeltrip van Vrydagmiddag tot Sondag reg te beplan en uit te voer – van voorbereiding, aas en aanpak, tot hoe om jou plan aan te pas om daardie groter visse aan die byt te kry.
’n Lekker episode vol praktiese raad en slim denke vir enige ernstige papgooi hengelaar!





